Narrow your search

Library

UGent (2)


Resource type

book (2)


Language

Afrikaans (2)


Year
From To Submit

2008 (1)

1940 (1)

Listing 1 - 2 of 2
Sort by

Book
Israel die Sondebok
Author:
Year: 1940 Publisher: South Africa : Central News Agency,

Loading...
Export citation

Choose an application

Bookmark

Abstract

Abstract from back of dust jacket: "Hier is 'n werk so aangrypend en opwindend as enige roman, skitterend weeregegee deur een van die voortreflikste Afrikaanse skrywers van vandag. Abr. H. Jonker het duisende lesers geboei met die wedervaringe van 'n eenvoudige boer in DIE PLAASVERDELING en in sy vervolg DIE TREKBOER. In ISRAEL DIE SONDEBOK ontgin hy nuwe grond. Hierin gee hy op eenvoudige, maar aanskoulike wyse die verhaal weer van 'n volk wat in sy sesduisendjarige lyding en beproewing ryke geleentheid bied vir sy veelsydige talent. Wat 'n mens ook al van di Jode as volk mag dink - en Jonker ontmasker die legendes wat in recente tye om hulle heen opgebou is - kan jy nie anders as om onder die indruk van hierdie boek te geraak nie. Skrywende met die diepe gevoel van iemand wat verstaan, beeld die auteur die opwindende verhaal uit, sodat die leser wat aan die eerste hoofstuk begin het, die moeilik sal vind om die boek ter syde te le voordat hy end-uit gelees het. Steunende uitsluitend op die feite en bygestaan deur sy heerlik vlottende styl beantwoord die skrywer baie van die vrae wat die leek hom gewoonlik stel by die betragting van die Joodse vraagstuk. ISRAEL DI SONDEBOK is 'n waardevolle bydraag tot die Afrikaanse literatuur en moet beskou word as 'n waardevolle bydraag tot die oplossing van die Unie se sociologiese vraagstukke. In hierdie werk is daar niks van di swaarwigtigheid van die gemiddelde geskiedkundige verhandeling nie en dit gaan nie gebuk onder 'n vloed van onnodige besonderhede nie. Dit is aangenaam om te lees en vol van belangwekkende gegewens vir elkeen. die hoofstukke gewy aan die rol van di Jode in Suid-Afrika en aan anti-semitisme is van blywende waarde. Met prikkelende eerlikheid word die onderwerp behandel, en die boek verdien 'n plek in elke huisgesin in Suid-Afrika."

Keywords

Jews --- Jews --- Jews. --- Jews. --- Jews. --- Jews. --- Juifs --- Juifs. --- South Africa.


Book
Die agterhuis : dagboekbriewe 12 Junie 1942-1 Augustus 1944
Authors: ---
ISBN: 9781869191887 1869191889 Year: 2008 Publisher: Pretoria : Protea Boekhuis,

Loading...
Export citation

Choose an application

Bookmark

Abstract

Listing 1 - 2 of 2
Sort by